Property Features
Saldanha – Goedgekeurde Planne vir ’n Moderne 3 Slaapkamer Kuswoning
’n geleentheid om ’n erf in die hart van Saldanha Baai te bekom met volledig goedgekeurde bouplanne, wat beteken jy kan onmiddellik begin bou. Die moderne ontwerp bied drie slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer ’n en-suite badkamer het, met twee badkamers in totaal – ideaal vir gesinslewe, vakansieverblyf of aftrede aan die Weskus.
Die oopplan kombuis, leef- en eetarea skep ’n ligte, ruim atmosfeer en vloei natuurlik uit na ’n veranda, perfek vir ontspanne kuier en sonsondergange ná ’n dag by die see. ’n Aparte waskamer (scullery) sorg vir ekstra gerief, terwyl die dubbel motorhuis veilige parkering en stoorplek bied. Hierdie eiendom is ideaal vir kopers wat die ontspanne kusleefstyl van Saldanha Baai wil geniet, of vir beleggers wat op soek is na ’n waardevaste geleentheid in ’n groeiende area.
Details
| Bedroom 1: | Tiled Floors, Built-in Cupboards |
| Bedroom 2: | Tiled Floors, Built-in Cupboards |
| Bedroom 3: | main en-suite, Tiled Floors, Built-in Cupboards |
| Bathroom 1: | Tiled Floors, Shower, Bath, Toilet and Basin |
| Bathroom 2: | Tiled Floors, Main en Suite, Shower, Toilet and Basin |
| Garage 1: | Double, Electric Door |
| Kitchen: | With Living & Dining area leading out onto Patio, Open Plan, Scullery, Patio, Tiled Floors, Centre Island, Built in Cupboards |
| Listing Number: | 116896156 |